Tegnologie word ingespan om verbeterde K.I. resultate te verkry

 VRIESIT VETERINÊRE ANDROLOGIE Laboratorium gebruik vir die afgelope 12 jaar rekenaartegnologie tydens semen analise. Die doel hiermee is optimale resultate aangaande Kunsmatige Insiminasie. Die SPERM VISION™ stelsel is vanaf 2008 in gebruik.